Die Kerkmusiek app bevat al die liedere wat tans in die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK) en die Nederduitsch Hervormde Kerk (NHK) gesing word. Die app sluit in:
• Flam: 1-35 (nog liedere is op pad)
• Psalms: 1-150 (Liedboek)
• Liedere: 151-602 (Liedboek)
• Belydenisskrifte
• Liturgiese formuliere
Sleutelkenmerke:
• Flam-liedere: vertoon akkoorde en transponeer toonaard (vereis geldige MRL-lisensie)
• Skep, stoor en stuur n sanglys vir die erediens
• Luister na opnames van bekende Liedboek-liedere
• Gevorderde soekfunksie vir lirieke
• Soekfunksie vir belydenisskrifte en formuliere
• Verstelbare kleurskema en teksgrootte
• Verse word slegs met teks vertoon (sien Liedboek (NG Kerk) vir weergawe met bladmusiek)
Minimum vereistes:
• iPhone of iPad met iOS 8.0 of n meer onlangse weergawe.
The Kerkmusiek app includes all the songs used in the Dutch Reformed Church (DRC) and Dutch Reformed Church in South Africa (NHK). The content includes:
• Flam: 1-35 (more songs to be added soon)
• Psalms 1-150
• Hymn book songs 151-602
• Confessions of faith
• Liturgical forms
Key features:
• Flam songs: view and transpose chords (requires valid MRL-license)
• Compile, save and send a song list for use during worship service
• Listen to recordings of well known psalms and hymns
• Advanced search with up to three keywords for psalms and hymns
• Search function for confessions of faith and liturgical forms
• Adjustable colour scheme and text size
• All verses displayed with text only (see Liedboek (NGKerk) for version with sheet music)
Minimum Requirement:
• iPhone or iPad with iOS 8.0 or a more recent version.